Okt 9, 2026 | Naweekspyskaart
Naweekspyskaart: Jambalaya Ons is almal lief vir 'n maklike eenpotgereg. Jambalaya is 'n rysgereg afkomstig van Louisiana in die VSA. Dit het deur Afrika-, Spaanse en Franse invloede ontwikkel. Wes-Afrika en Spanje het hulle eie weergawes van jambalaya...
Okt 9, 2026 | Naweekspyskaart
Naweekspyskaart: Spanakopita – Spinasiepastei Spanakopita is 'n spinasiepastei wat in Griekeland, Bosnië en Herzegovina en Turkye geëet word. Jy sien dit gereeld in 'n samoosa-vorm met 'n klein bietjie spinasievulsel. Hierdie is 'n lekker...
Okt 9, 2026 | Naweekspyskaart
Naweekspyskaart: Tabbouleh-slaai Tabbouleh is 'n Oos-Mediterreense slaai ook bekend as tabouleh, tabbouli, tabouli of taboulah. Die groot hoeveelheid pietersielie in die slaai is kenmerkend. Ek het onlangs weer daaraan gedink nadat ek 'n artikel gelees het...
Okt 2, 2026 | Naweekspyskaart
Naweekspyskaart met Deli-co: Italiaanse spaghetti-pastei Jy, jou gaste en gesin gaan hierdie spaghetti-pastei verslind. Die tekstuur van die spaghetti is fantasties. Die Napolitaanse weergawe is tradisioneel en bevat geen maalvleis of tamatiebasis nie, maar slegs...
Okt 2, 2026 | Naweekspyskaart
Naweekspyskaart met Deli-co: Gevulde baguettes “cones” met Deli-co se lamboerewors Die gevulde baguettes is die perfekte gereg om met die hand te geniet. 2 franse baguettes (Jy kan ook individuele lang broodrolletjies gebruik.)500 g Deli-co se lamswors of boerewors...
Okt 2, 2026 | Naweekspyskaart
Naweekspyskaart met Deli-co: Ribbetjies (Riblets) Ons is baie lief vir lamsrib, maar soms wil jy nie 'n hele rib vir vyf uur gaarmaak vir net twee of drie mense nie. "Riblets" is 'n wonderlike oplossing. oliesoutpepergeroosterde koljandersade grof...
Okt 2, 2026 | Naweekspyskaart
Naweekspyskaart met Deli-co: Sjokolade en liquorice nagereg Ek het onlangs 'n onderhoud met 'n Suid-Afrikaner gevoer wat 'n restaurant in Lapland bestuur. Op die restaurant se spyskaart het hulle 'n sjokolade en liquorice nagereg. Ek het 'n...
Sep 24, 2026 | Naweekspyskaart
Naweekspyskaart met Deli-co: Burgers met beetrelish en tuisgemaakte aïoli Ek het aanlyn gevra en opgelees oor wat hulle in Australië braai of te wel op die "barbie" sit vir die Bokke se wedstryd "down under". Sover ek verstaan braai hulle meestal...
Sep 24, 2026 | Naweekspyskaart
Naweekspyskaart met Deli-co: Snags Australiërs is baie lief vir hulle Snags. "Snag" vir 'n wors kom van ouer Britse en Skotse streeksdialekte waar dit 'n klein stukkie vleis, 'n happie of 'n ligte maaltyd beteken het. Dit is 'n baie...
Sep 24, 2026 | Naweekspyskaart
Naweekspyskaart met Deli-co: Australiese bros noedelslaai Die Australiërs eet blykbaar hierdie slaai by baie van hulle "barbies". Australiese cuisine word baie deur Asië beinvloed. Die slaai is geweldig geurig en maak gebruik van 'n spesifieke noedel...