Biryani-pot

Biryani-pot

Biryani-pot Vier ons erfenis in Suid-Afrika met die biryani-pot. My pa het ook 'n biryani-pot in een van sy ou potjiekosboeke. Ek het die pot onlangs vir Sondagmiddagete vir my skoonma voorgesit en ons het omtrent lekker geëet. Die resep is aangepas spesifiek vir...