Martelize gesels met… Wynlegendes

Martelize gesels met… Wynlegendes

https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2021/08/29164724/mgm-welkom.mp3Baie welkom by Martelize gesels met… ‘n Platform waar ek onderhoude voer met die interessante mense van ons pragtige land. Elke episode is in klank en...

Geniet 7 dae van Shiraz!

Die wynlande en van ons top restaurante vier tot Sondag 7 dae van Shiraz met heerlike wildsvleis-resepte wat perfek by die kultivar pas. Hieronder is 3 resepte om die naweek te geniet. Daar was net genoeg plek vir 2 van die resepte in die onlangse Burger Versnit....

Sappige, Indiese hoendersosaties

Hoendersosaties perfek vir die kole. Die jogurt en speserye verseker die hoenderborsies is heerlik sappig. Sien video van stappe en volledige resep uit “Martelize Kook! Jy’s Genooi” hieronder.   Gemarineerde Indiese hoendersosaties (4 persone) 4...

Vars, tuisgemaakte roosterkoek

Vars, tuisgemaakte roosterkoek Roosterkoek bly een van my gunsteling en veelsydigste bykosse vir enige braai. Inteendeel, dit kan maar die hoofgereg op my bord ook wees! Daar is soveel vulsel-opsies en jy kan selfs speserye en ander geure by die beslag voeg. Sien...