Naweekspyskaart: Steak-bakkie met brosrys, piekel en groente
Naweekspyskaart: Steak-bakkie met brosrys, piekel en groente Brosrys is 'n baie groot gunsteling in ons huis en bedien dit gereeld vir gaste. Stel 'n bakkie saam volgens jou eie voorkeure. Lekker speel! Steak500-600 gram steak van jou keuse1/2 koppie...
Naweekspyskaart: Gemarineerde tandoori-styl lamkotelette
Naweekspyskaart: Gemarineerde tandoori-styl lamkotelette Ons probeer dieselfde effek oor die kole skep as wat 'n tandoori-oond bied. Dit sal nooit dieselfde wees nie, maar dit is heerlik. Die speserye oorweldig nie die delikate geure van die lam nie. Indien jy...
Naweekspyskaart: Turkse wortel en jogurt doopsous
Naweekspyskaart: Turkse wortel en jogurt doopsous Hierdie heerlike sous genaamd "Tarator" dateer terug na die Ottomaanse-ryk. Dit is gebasseer op asyn en neute souse wat al bestaan sedert die Middeleeue in die Midde-Ooste. Dit is 'n bietjie soet weens...
Naweekspyskaart: Jambalaya
Naweekspyskaart: Jambalaya Ons is almal lief vir 'n maklike eenpotgereg. Jambalaya is 'n rysgereg afkomstig van Louisiana in die VSA. Dit het deur Afrika-, Spaanse en Franse invloede ontwikkel. Wes-Afrika en Spanje het hulle eie weergawes van jambalaya...
Naweekspyskaart: Spanakopita
Naweekspyskaart: Spanakopita - Spinasiepastei Spanakopita is 'n spinasiepastei wat in Griekeland, Bosnië en Herzegovina en Turkye geëet word. Jy sien dit gereeld in 'n samoosa-vorm met 'n klein bietjie spinasievulsel. Hierdie is 'n lekker groot...
Naweekspyskaart: Tabbouleh-slaai
Naweekspyskaart: Tabbouleh-slaai Tabbouleh is 'n Oos-Mediterreense slaai ook bekend as tabouleh, tabbouli, tabouli of taboulah. Die groot hoeveelheid pietersielie in die slaai is kenmerkend. Ek het onlangs weer daaraan gedink nadat ek 'n artikel gelees het...
Naweekspyskaart met Deli-co: Italiaanse spaghetti-pastei
Naweekspyskaart met Deli-co: Italiaanse spaghetti-pastei Jy, jou gaste en gesin gaan hierdie spaghetti-pastei verslind. Die tekstuur van die spaghetti is fantasties. Die Napolitaanse weergawe is tradisioneel en bevat geen maalvleis of tamatiebasis nie, maar slegs...
Naweekspyskaart met Deli-co: Gevulde baguettes “cones” met Deli-co se lamsboerewors
Naweekspyskaart met Deli-co: Gevulde baguettes “cones” met Deli-co se lamboerewors Die gevulde baguettes is die perfekte gereg om met die hand te geniet. 2 franse baguettes (Jy kan ook individuele lang broodrolletjies gebruik.)500 g Deli-co se lamswors of boerewors...
Naweekspyskaart met Deli-co: Ribbetjies (Riblets)
Naweekspyskaart met Deli-co: Ribbetjies (Riblets) Ons is baie lief vir lamsrib, maar soms wil jy nie 'n hele rib vir vyf uur gaarmaak vir net twee of drie mense nie. "Riblets" is 'n wonderlike oplossing. oliesoutpepergeroosterde koljandersade grof...
Naweekspyskaart met Deli-co: Sjokolade en liquorice nagereg
Naweekspyskaart met Deli-co: Sjokolade en liquorice nagereg Ek het onlangs 'n onderhoud met 'n Suid-Afrikaner gevoer wat 'n restaurant in Lapland bestuur. Op die restaurant se spyskaart het hulle 'n sjokolade en liquorice nagereg. Ek het 'n...


