Sep 4, 2026 | Naweekspyskaart, Resepte
Naweekspyskaart met Deli-co: Blinis met gerookte forel, mayonnaise en -piekelhappies Hierdie is 'n baie veelsydige happie. Jy kan enige keuse van vulsels bo op plaas soos snoekpatee, komkommer, tamatie en roomkaas. 200 ml Melk1 koppie meel1 eetlepel gesmelte...
Sep 4, 2026 | Naweekspyskaart, Resepte
Naweekspyskaart met Deli-co: Paella (gegeurde rys met hoender en seekos) Paella is 'n baie groot gunsteling in ons huis. Hierdie paella het ook inspirasie geneem van 'n Franse vriend wat by ons kom kuier het en selfs borrie en vinkelsade bygevoeg het. Daar...
Sep 4, 2026 | Naweekspyskaart, Resepte
Naweekspyskaart met Deli-co: Steak sliders met ‘n doopsous Daar was 'n lekker gesprek oor die naam van steak sliders in Afrikaans op my sosiale media. Alles van beeshaas glippers, skuifers en glyers. Helaas het ek besluit ons hou vir eers by steak sliders. Ek het...
Aug 28, 2026 | Naweekspyskaart, Resepte
Naweekspyskaart: Bokke Braaiplank met Delico – Flank steak (bees lieslap) A-tipe steak snitte is geurig en baie goedkoper as snitte soos beeshaas. Jy moet net weet hoe om dit te braai. Die "flank steak" is dun soos 'n lam se lieslap. Dit moet ook...
Aug 28, 2026 | Naweekspyskaart, Resepte
Naweekspyskaart: Bokke Braaiplank met Delico – Vlinderhoenderboudjies Ons is baie lief vir gebraaide hoenderboudjies en hierdie metode help om die hoendervleis ook geur te bied soos die hoendervel. 8 hoenderboudjies1/2 teelepel paprika 1/2 teelepel...
Aug 28, 2026 | Naweekspyskaart, Resepte
Naweekspyskaart: Bokke braaiplank met Delico – Uieringe, gevul met varkwors en omhul in spek Hierdie is een van die lekkerste happies wat ons al oor die kole voorberei het. Die spek kom tot sy reg en die ui heerlik soet. Die verg een of twee probeerslae, maar...