Van Caledon, Bonnievale tot Johannesburg.
Ek word gereeld gevra om as gasspreker of seremoniemeester op te tree.
Die geleentheid bepaal gewoonlik die onderwerp van die toespraak.
Onlangse gesprekke het gehandel oor persoonlike bemagtiging, omgewingskwessies, vrees, gewigsverlies en waar geluk soms wegkruip.
Jy is welkom om my te kontak deur die kontak-blad.