Potgooi

Martelize gesels met...

Onlangse Episodes

Wynlegendes – Kevin Arnold

Wynlegendes – Kevin Arnold

Vandag in Martelize gesels met… Amorim, die Portugese maatskappy wat al 40 jaar hul kurkproppe aan die Suid-Afrikaanse wynbedryf verskaf, is trots om geassosieer te wees met die land se voorste wynmakers. En die legende Kevin Arnold is beslis een van hulle....

Wynlegendes – Meerlust

Wynlegendes – Meerlust

Vandag op Martelize gesels met kuier ek op die ikoniese plaas Meerlust. Die plaas is sedert 1756 die trots van die Myburgh familie. Ek gesels met Hannes Myburgh en ook oor Compagniesdrift met Ilse Ruthford. https://youtu.be/9UcxwXYBlDw Transcription available on...

Wynlegendes – Günter Brözel

Wynlegendes – Günter Brözel

Hy was vir 33 jaar die keldermeester by Nederburg en 'n pioneer op verskeie vlakke in die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Ek het die groot voorreg gehad om by Nederburg te gesels met Günter Brözel. https://youtu.be/7S77n6l8uk8 Transcription available on request:...

Hoe om in te skakel

Beskikbaar op kanale hieronder (soek net vir “Martelize gesels met”):

Martelize gesels met... iTunes  Martelize gesels met... Stitcher  Spotify   Google Podcasts

Nuwe episodes elke Woensdag.

Om op datum gehou te word, sluit gerus aan by my nuusbrief hier onder:

 

Pin It on Pinterest

Share This