Dec 8, 2021 | Potgooi
https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2021/12/08062619/mgm-wynlegendes-tassenberg.mp3 10 miljoen liter word per jaar van die ikoniese wynhandelsmerk gemaak. 100de wyne word regdeur die jaar geproe om die versnit wat steeds Cinsault...
Dec 1, 2021 | Potgooi
https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2021/11/30172954/martelize-gesels-met-wynlegendes-chateau-libertas.mp3 Vandag gesels ek oor nog ‘n wynlegende, Chateau Libertas. Vir die eerste keer vervaardig in 1932 ononderbroke elke jaar...
Nov 30, 2021 | Resepte
Eintopf – Tradisionele Duitse 3-vleis potjie gereg uit die 1800s 1 kg lamsvleis in blokke gesny (boud of skenkel)500 g stowe beesvleis in blokke gesny500 g varkvleis in blokke gesny (skouer of magie)olyfolie vir braai1 groot ui4 wortels‘n liter hoenderaftreksel200 g...
Nov 24, 2021 | Resepte
Nasi Goreng (Roerbraai-rys van Indonesië) Gee my rys in enige van sy wye diversiteit van vorms. Risotto, spesery rys, net so met ‘n bietjie botter of Nasi Goreng, ‘n gereg met sy oorsprong in Indonesië. Die gereg is baie aanpasbaar. Jy kan bv. hoenderrepe, groenbone...
Nov 24, 2021 | Potgooi
https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2021/11/24081313/martelize-gesels-met-newald-marais.mp3 Voormalig hoof wynmaker van Nederburg, vandag leef hy sy droom waar hy wyn maak op sy eie plaas Kranskop op sy tuisdorp, Robertson. Ek...
Nov 17, 2021 | Resepte
Gevulde Spekulaas 2 koppies amandelpasta (sien resep hieronder)½ koppies koekmeel2 t bakpoeier1 t koeksoda1 koppies bruinsuiker2 eetlepels spekulaas spesery (meng 1 teelepel elk van fyn kardamom, kaneel, naeltjies, borrie, gemmer, neutmeskaat)160 g botter60 ml melk1...
Nov 17, 2021 | Potgooi
https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2021/11/16154424/martelize-gesels-met-wynlegendes-charl-theron.mp3 In die aangename geselskap van akademikus, mentor en spesialis wynproewer, kuier ek by Charl Theron se huis in Onrus en nuttig...
Nov 10, 2021 | Potgooi
https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2021/11/09175949/mgm-jannie-engelbrecht.mp3 Vandag kuier ek by die Springbok en wynlegende Jannie Engelbrecht by sy huis in Hermanus. Ons gesels oor sy Springbok loopbaan as speler en later as...
Nov 9, 2021 | Resepte
Steak en niertjie-pastei in ‘n swart platpot (no 10) Steak en niertjiepastei Tipies Engelse “pub lunch”, maar die weergawe word in ‘n swartpot oor die kole gemaak. 2 kg steak soos sirloin lendeskyf of kruisskyf in 2 by 2 cm blokke opgesny (verwyder meeste van die vet...
Nov 3, 2021 | Potgooi
https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2021/11/03072945/mgm-norma-ratcliffe.mp3 First female member of the Cape Winemakers Guild, historical matriarch of Warwick wine estate. Doyenne of the South African wine industry. I visit Norma...