10 miljoen liter word per jaar van die ikoniese wynhandelsmerk gemaak. 100de wyne word regdeur die jaar geproe om die versnit wat steeds Cinsault bevat te vervaardig. Ek gesels vandag met wynmaker Michelle Louw en wynkenner Bennie Howard oor Tassenberg en Koos Kombuis vertel van sy agtergrond met Tassies en sy herinneringe van daardie jare.

English transcription is available on request: info@martelizebrink.co.za.

Pin It on Pinterest

Share This