Feb 17, 2022 | Potgooi
https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2022/02/17084248/mgm-meerlust.mp3Vandag op Martelize gesels met kuier ek op die ikoniese plaas Meerlust. Die plaas is sedert 1756 die trots van die Myburgh familie. Ek gesels met Hannes Myburgh...
Feb 9, 2022 | Potgooi
https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2022/02/09071410/mgm-gunter-brozel.mp3Hy was vir 33 jaar die keldermeester by Nederburg en ‘n pioneer op verskeie vlakke in die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Ek het die groot voorreg gehad...
Jan 31, 2022 | Potgooi
https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2022/02/01162414/mgm-middelvlei.mp3Hulle het in 2019 hul 100ste bestaansjaar gevier. Vandag op Martelise gesels met kuier ek op die stoep by Middelvlei en is bevoorreg om met Oom Stiljan en...
Jan 27, 2022 | Resepte
Varknek Ragu Varknek ragu met vars pappardelle pasta. Ragu is heerlik afgekookte vleis. Jy kan gerus enige pasta gebruik, maar hierdie pasta is heerlik.60 ml olyfolie1 kg ontbeende varknek of skouer in blokke gesny (jy kan enige varknek of skouervleis gebruik)2 uie...
Jan 27, 2022 | Potgooi
https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2022/01/28071926/mgm-bennie-howard-korrek.mp3 Hy het sy loopbaan in die uitsaaiwese begin waar hy ook die heel eerste Monitor op RSG en later die eerste krieketwedstryd in Xhosa uitgesaai het....
Jan 19, 2022 | Potgooi
https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2022/01/19091417/Wynlegendes-Martin-Moore.mp3 Na jare se ondervinding by KWV en Groot Constantia, het Martin Moore se loopbaan pad gelei tot ‘n splinternuwe onderneming in die laat...
Dec 29, 2021 | Resepte
Bajigur: Indonesiese koffie ‘n Kokosneutdrankie vir koue dae. 1400 ml blikkie kokoneut melk 100 ml water4 eetlepels kokosneut suiker (kan met bruinsuiker vervang word)1 groot eetlepel kitskoffie (kan met cocoa vervang word)2 naeltjies2 eetlepels koffielikeur...
Dec 15, 2021 | Potgooi
https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2021/12/15070557/mgm-pietman-retief.mp3 ’n Legende agter die skerms. Vandag kuier ek by Pietman Retief by sy huis op sy tuisdorp Stellenbosch. Pietman vertel stories van onskatbare waarde oor...
Dec 8, 2021 | Resepte
Bitterballen 500 sirloin of rump (kruisskyf) in blokke gesny1 groot ui opgesny2 knoffelhuisies opgekap500 beesstert of beesaftreksel2 loerierblare1 groot wortel klein opgesny2 tiemietakkies of 1 teelepel droë tiemie10 peperkorrelsolie vir diepbraaiVir die “roux”4...
Dec 8, 2021 | Resepte
Feesbrood Maak die lewe vir jou maklik en goedkoop met onthaal die feesseisoen. Niks is lekkerder en meer bekostigbaar as ‘n lekker varsgebakte brood nie. Die deeg kan ‘n dag voor die tyd aangemaak word om nog lekkerder te ontwikkel. Plaas dan die deeg oornag in die...