‘n Kokosneutdrankie vir koue dae.

Bestandele
  

  • 1400 ml blikkie kokoneut melk
  • 100 ml water
  • 4 eetlepels kokosneut suiker (kan met bruinsuiker vervang word)
  • 1 groot eetlepel kitskoffie (kan met cocoa vervang word)
  • 2 naeltjies
  • 2 eetlepels koffielikeur (opsioneel)

Instruksies
 

  • Voeg al die bestanddele in ‘n pot en prut vir 15 minute.

Pin It on Pinterest

Share This