Wynlegendes – Bosman Adama

Wynlegendes – Bosman Adama

https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2023/07/28102329/mgm-bosman-adama.mp3 Martelize vat die pad Wellington toe en kuier by Bosman Adama. Sy gesels met Jannie Senior en Petrus Bosman, agste generasie Bosmans op die plaas. Hulle...
Wynlegendes – Abrie Beeslaar (Kanonkop)

Wynlegendes – Abrie Beeslaar (Kanonkop)

https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2023/05/11093524/mgm-abrie-beeslaar.mp3 Hy is oorspronklik van Worcester en het drome gehad om medies te studeer. Wynliefhebbers kan dankbaar wees hy’t ‘n passie vir wynmaak...
Wynlegendes – Gary Baumgarten

Wynlegendes – Gary Baumgarten

https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2022/06/29171744/mgm-gary-baumgarten.mp3 Hy het vir 16 jaar by KWV, 16 jaar by Graham Beck en net meer as ‘n dekade by Antonij Rupert wyne, in die laboratorium gewerk, gehalte beheer toegepas,...
Wynlegendes – Kevin Arnold

Wynlegendes – Kevin Arnold

https://martelizebrinkmedia.s3.af-south-1.amazonaws.com/wp-content/uploads/2022/05/18175642/mgm-kevin-arnold.mp3Vandag in Martelize gesels met… Amorim, die Portugese maatskappy wat al 40 jaar hul kurkproppe aan die Suid-Afrikaanse wynbedryf verskaf, is trots om...
Gebakte, gerookte pasta in ketelbraai

Gebakte, gerookte pasta in ketelbraai

Gebakte, gerookte pasta in ketelbraai Die Italianers is ook lief vir ‘n lekker pasta gebak. Hierdie kan net so in die oond ook voorberei word, maar die rokerigheid van die ketelbraai maak dit ‘n spesiale gereg. Botter om die pan of pot wat jy gebruik te besmeer375 g...