Vandag gesels ek oor nog ‘n wynlegende, Chateau Libertas. Vir die eerste keer vervaardig in 1932 ononderbroke elke jaar vrygestel. Ek gesels met wynmaker Bonny van Niekerk en wynkenner Dave Hughes.

English transcription is available on request: info@martelizebrink.co.za.

Pin It on Pinterest

Share This