Vandag kuier ek by die Springbok en wynlegende Jannie Engelbrecht by sy huis in Hermanus. Ons gesels oor sy Springbok loopbaan as speler en later as bestuurder, die aankoop van Rust en Vrede as spogplaas en die ontwikkeling van die premium wyne in Stellenbosch.
English transcription is available on request: info@martelizebrink.co.za.
Voorwaar ‘n wonderlike voorbeeld vir ons almal, dankie daarvoor
👏👏👏