Die oggend toe ek uitgevind het was daar “tegnologiese chaos” in die ateljee en ek moes letterlik die nuus gryp, 20 sekondes voor 09:00 en onvoorbereid die bulletin lees. Ek het met ‘n halwe oor op Monitor gehoor daar is ‘n joernalis op ‘n baie jong ouderdom oorlede,...
“As ek maar net ‘n mikrofoon tussen ons kon plaas om die gesprek op te neem” Ná ‘n onlangse toespraak oor gewigsverlies by ‘n oefen-ateljee bevind ek my met ‘n glas “maer meisie”-drankie – ook bekend as vonkelwyn – in die hand in gesprek met ‘n klein...
“As dit nie in die huis is nie, kan jy dit nie eet nie” My eerste aand in die VSA besluit ek om ‘n ligte ete te bestel in ‘n restaurant. ‘n Nacho voorgereg. Toe die voorgereg op my tafel neergesit word was dit soos ‘n grap. Die ander mense aan die tafel...
“As jy die dag foute gemaak het, vergeet dit en hoop dit gaan môre beter”. Elf jaar in radio. ‘n Dekade plus een voel vir my soos ‘n stewige sessie vir ‘n loopbaan. Tog, wanneer ek na ons media-legendes kyk, besef ek ek is eintlik maar nog net ‘n groentjie. Saans...
“Een ding wat ek van fotograwe versoek, is ‘n repertoire van grappe, want vals lag is nie een van my sterkpunte nie.” ‘n Stilis, haarkapper, grimeerkunstenaar, fotograaf, sy assistent en een gewillige (effe senuweagtige) radio-omroeper. Vyf...
Wat is jou gewigsverlies geheim? Hoe kry jy dit reg om altyd so positief te klink? Wat is ster anys en kardemom? Daagliks ontvang ek e-posse, smse, Tweets en Facebook vrae oor alles van gewig, tot hoe om my kind se “erkenning” dat hy gay is te verwerk. ‘n Behoefte...
Vrees. Nie vir ‘n inbreker in jou huis nie. Nie die dood nie. Nie die gedagte van slange wat in jou bed inkruip nie. Die vrees om deur ander geoordeel te word. Die vrees om jou mond oop te maak en te se wat jy dink – en dit hopelik dan te ondersteun met ‘n...
Ek is ‘n groot aanhanger van die program House, en dan natuurlik ‘n groot aanhanger van Hugh Laurie, wat die “House” karakter vertolk. By ‘n onlangse partytjie wat ek bygewoon het, basuin blues uit die luidsprekers. “Dis Hugh Laurie se nuwe album”, se ‘n vriend. So...