Gereg Snack
Kookkuns Suid-Afrikaans
- 8 hoenderboudjies
- 1/2 teelepel paprika
- 1/2 teelepel knoffelpoeier
- 1-2 teelepels knoffelsout (of sout an jou keuse)
- 1 teelepel fyngemaalde peper
- 1 teelepel cayenne poeier (rissiepoeier kan ook gebruik word)
- 4 eetlepels olie
- jou gunsteling braaisous (opsioneel) opsioneel
Meng speserye
Sny twee lang repe teen die been van die hoenderboudjies af
Smeer die hoenderboudjies met olie
Sprinkel die speserymengsel oor die boudjies
Braai oor matige hoë hitte tot gaar
Indien jy van 'n braaisous hou, verf van die sous oor die hoenderboudjies soos jy braai. Pasop vir brand.
Sleutelwoorde braai, hoender