Go Back
Print
Recipe Image
Instruction Images
Smaller
Normal
Larger
Druk Resep
Pin Resep
Gereg
Snack
Kookkuns
Suid-Afrikaans
Bestandele
8
hoenderboudjies
1/2
teelepel
paprika
1/2
teelepel
knoffelpoeier
1-2
teelepels
knoffelsout (of sout an jou keuse)
1
teelepel
fyngemaalde peper
1
teelepel
cayenne poeier (rissiepoeier kan ook gebruik word)
4
eetlepels
olie
jou gunsteling braaisous (opsioneel)
opsioneel
Instruksies
Meng speserye
Sny twee lang repe teen die been van die hoenderboudjies af
Smeer die hoenderboudjies met olie
Sprinkel die speserymengsel oor die boudjies
Braai oor matige hoë hitte tot gaar
Indien jy van 'n braaisous hou, verf van die sous oor die hoenderboudjies soos jy braai. Pasop vir brand.
Sleutelwoorde
braai, hoender