Sale!

Martelize kook! Jy’s genooi (getekende kopie)

R249,00

RSG-omroeper en glanspersoonlikheid Martelize Brink bring vir jou die heerlikste kuierdisse. Die versameling van meer as 80 resepte strek van brode, uithanghappies, vis en seekos en watertandhoofdisse met vleis, wild en hoender, tot by die maaltye wat sy graag na ’n lang werkdag in haar warm kombuis geniet. Die geregte is uniek, smaaklik en suiwer genot – wie het kon dink aan beeswange of spinasie-paneer vir die eetkamertafel? Iedere resep is getoets, gekeur en verspot maklik om te maak.

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Martelize kook! Jy’s genooi (getekende kopie)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *