Welcome to my website!
Wynlegendes – Bosman Adama
https://youtu.be/vbEVBS1xb2k Martelize vat die pad Wellington toe en kuier by Bosman Adama. Sy gesels met Jannie Senior en Petrus Bosman, agste generasie Bosmans op die plaas. Hulle begin met die lieflike Optenhorst Chenin Blanc wat deel is van die Old Vine projek....
Wynlegendes – Abrie Beeslaar (Kanonkop)
https://youtu.be/pFeRNXEw2Lo Hy is oorspronklik van Worcester en het drome gehad om medies te studeer. Wynliefhebbers kan dankbaar wees hy't 'n passie vir wynmaak ontwikkel en sy studierigting verander. Vandag is Abrie Beeslaar een van die wêreld se beste wynmakers as...
Wynlegendes – Gary Baumgarten
https://www.youtube.com/watch?v=Skkm9jIlSsk Hy het vir 16 jaar by KWV, 16 jaar by Graham Beck en net meer as ‘n dekade by Antonij Rupert wyne, in die laboratorium gewerk, gehalte beheer toegepas, bande gesmee, produk ontwikkel en handelsmerke uitgebrei. Vandag in...
Wynlegendes – Kevin Arnold
Vandag in Martelize gesels met… Amorim, die Portugese maatskappy wat al 40 jaar hul kurkproppe aan die Suid-Afrikaanse wynbedryf verskaf, is trots om geassosieer te wees met die land se voorste wynmakers. En die legende Kevin Arnold is beslis een van hulle....
Wynlegendes – Meerlust
Vandag op Martelize gesels met kuier ek op die ikoniese plaas Meerlust. Die plaas is sedert 1756 die trots van die Myburgh familie. Ek gesels met Hannes Myburgh en ook oor Compagniesdrift met Ilse Ruthford. https://youtu.be/9UcxwXYBlDw Transcription available on...
Wynlegendes – Günter Brözel
Hy was vir 33 jaar die keldermeester by Nederburg en 'n pioneer op verskeie vlakke in die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Ek het die groot voorreg gehad om by Nederburg te gesels met Günter Brözel. https://youtu.be/7S77n6l8uk8 Transcription available on request:...
Wynlegendes – Middelvlei
Hulle het in 2019 hul 100ste bestaansjaar gevier. Vandag op Martelise gesels met kuier ek op die stoep by Middelvlei en is bevoorreg om met Oom Stiljan en seun Tinnie Momberg te gesels. https://youtu.be/hV92Aa8mU7k Transcription available on request:...
Wynlegendes – Bennie Howard
https://youtu.be/KrEQBb8ZSys Hy het sy loopbaan in die uitsaaiwese begin waar hy ook die heel eerste Monitor op RSG en later die eerste krieketwedstryd in Xhosa uitgesaai het. Hy was ook een van die eerste 3 Kaapse Wynmeesters. Vandag op Martelize gesels met kuier ek...
Wynlegendes – Martin Moore
https://youtu.be/1rL6i9af6hU Na jare se ondervinding by KWV en Groot Constantia, het Martin Moore se loopbaan pad gelei tot 'n splinternuwe onderneming in die laat 90's en vandag een van die vooraanstaande wynhandelsmerke in Suid Afrika, Durbanville Hills....
Wynlegendes – Pietman Retief
https://youtu.be/EUY4Ie0DygM ’n Legende agter die skerms. Vandag kuier ek by Pietman Retief by sy huis op sy tuisdorp Stellenbosch. Pietman vertel stories van onskatbare waarde oor die geskiedenis van die wyn en brandebedryf, sy rol by die Stellenbosch wynroete,...