Hierdie week in “Martelize gesels met…” loer ek in by Vera Sperling, die matriarg van Delheim wyne wat die wynliefhebber se ervaring op die wynplaas op ‘n rewolusionêre vlak verander het.

English transcription is available on request: info@martelizebrink.co.za.

Pin It on Pinterest

Share This