Ek wil na hom verwys as Mnr Terroir weens sy rewolusionere benadering tot wynmaak. Vandag pols ek Neil Ellis oor sy keuses as wynmaker en proe van die mooi wyne by hul indrukwekkende proelokaal.

English transcription available on request – please email info@martelizebrink.co.za.

Pin It on Pinterest

Share This