Hierdie week gesels Martelize met Dave Hughes. Voorwaar ‘n legende in die Suid-Afrikaanse wynbedryf.
A young man originally from the then Rhodesia, today one of the most influential people in South African wine. An all-round gentleman with his naughty sense of humor. I meet up with Dave Hughes at the Devon Valley Hotel where he is a much loved regular.
Sien uit na al hierdie kennis
Ek hoop jy gaan die gesprekke geniet. Dankie, René.
Baie dankie. Dit was NIE op die vorige plasing NIE. Ek het dit nou gekry. Het Duimpie en Dave baie goed geken, maar kontak die afgelope twintig jaar (saam met my bene) verloor. 😽
Baie sterkte, Johann!
Fantasties! ❤️
Dankie, my skat xxx
Baie dankie, ek ontvang graag meer inligting.
Baie dankie, Ronél!
Dit is heerlik om die opnames te kan kyk van jou en jou legendariese gaste!! Sien klaar uit na die volgende onderhoud! Xxx
Baie dankie!!! Geëerd ☺️
Sien uit hierna.
Welkom, Pieter!