Ons vat vandag die pad na Beyerskloof en proe deur die geskiedenis van die ikoniese wynmaker en sommer nice ou, Beyers Truter. In ons glase natuurlik trots Suid-Afrikaans, Pinotage.
English transcription available on request: info@martelizebrink.co.za.
Hou van die uistappies
Ek is bly! Dankie, Velusia.