Martelize Brink

Oorlog op gemaksones. Sê ja. Mense, plekke, musiek, koffie, kos en wyn. Radio omroeper en regisseur, RSG.

Sê. Net. Ja.

Hoekom wag ons altyd so lank voordat ons iets doen wat ons weet geweldig baie plesier gaan verskaf? So maand gelede vra Amor Engelbrecht van Pasella of ek deel wil wees van ‘n program waar hulle ‘n paar aktiwiteite belig wat nie tradisioneel as “toeganklik” gesien...

Oorlede voor hul tyd

Die oggend toe ek uitgevind het was daar “tegnologiese chaos” in die ateljee en ek moes letterlik die nuus gryp, 20 sekondes voor 09:00 en onvoorbereid die bulletin lees.  Ek het met ‘n halwe oor op Monitor gehoor daar is ‘n joernalis op ‘n baie jong ouderdom oorlede,...

Maer vroue het mos nie probleme met hul liggaamsbeeld…?

"As ek maar net ‘n mikrofoon tussen ons kon plaas om die gesprek op te neem" Ná ‘n onlangse toespraak oor gewigsverlies by ‘n oefen-ateljee bevind ek my met ‘n glas “maer meisie”-drankie – ook bekend as vonkelwyn - in die hand in gesprek met ‘n klein groepie van die...

Is jý die vullisdrom, of is jou vullisdrom die vullisdrom?

"As dit nie in die huis is nie, kan jy dit nie eet nie" My eerste aand in die VSA besluit ek om ‘n ligte ete te bestel in ‘n restaurant.  ‘n Nacho voorgereg.  Toe die voorgereg op my tafel neergesit word was dit soos ‘n grap.  Die ander mense aan die tafel kon nie glo...

Riaan Cruywagen, die legende sit voor mý mikrofoon

 “As jy die dag foute gemaak het, vergeet dit en hoop dit gaan môre beter”. Elf jaar in radio.  ‘n Dekade plus een voel vir my soos ‘n stewige sessie vir ‘n loopbaan. Tog, wanneer ek na ons media-legendes kyk, besef ek ek is eintlik maar nog net ‘n groentjie. Saans...

This post is also available in: Engels

Pin It on Pinterest

Share This