Geniet 7 dae van Shiraz!

Die wynlande en van ons top restaurante vier tot Sondag 7 dae van Shiraz met heerlike wildsvleis-resepte wat perfek by die kultivar pas. Hieronder is 3 resepte om die naweek te geniet. Daar was net genoeg plek vir 2 van die resepte in die onlangse Burger Versnit....

Sappige, Indiese hoendersosaties

Hoendersosaties perfek vir die kole. Die jogurt en speserye verseker die hoenderborsies is heerlik sappig. Sien video van stappe en volledige resep uit “Martelize Kook! Jy’s Genooi” hieronder.   Gemarineerde Indiese hoendersosaties (4 persone) 4...

Vars, tuisgemaakte roosterkoek

Vars, tuisgemaakte roosterkoek Roosterkoek bly een van my gunsteling en veelsydigste bykosse vir enige braai. Inteendeel, dit kan maar die hoofgereg op my bord ook wees! Daar is soveel vulsel-opsies en jy kan selfs speserye en ander geure by die beslag voeg. Sien...

Die middel – die heilige posisie van ’n omroeper

Links, regs, die middel. Die middel – die heilige posisie van ’n omroeper. My hele lewe word gedefinieer deur my soeke na die antwoorde op die vraag: “Hoekom doen ’n persoon wat hy/sy doen en dink wat hy/sy dink?” Hoe plaas ek myself in ’n ander persoon se skoene om...

Om net te wees

Wat het geword van net “wees”. Stil sit. Sonder druk. En sonder die alewige skuldgevoelens wat daarmee gepaardgaan? Ek dink nie eens deesdae kan die “Joneses” byhou by die “Joneses” nie. Ek sien daai mense wat entrepreneurs is, kinders by die huis het, met 4 ure ’n...

Vryheid is vry?

Nou die oggend stap ek verby ’n man. Duidelik ’n swerwer. Met al sy besittings in hand wonder ek waarheen hy oppad is. Op ’n pragtige mistige oggend knik ons vir mekaar kop in erkenning van mede-bestaan.  In daardie oomblik oppad werk toe was ek net ’n bietjie jaloers...

Lig aan die einde van die hyser

“Om ‘n rolstoel by trappe op te wheelie is ook nie sommer ‘n maklike taak nie” Vir die eerste keer in ses maande kan ek met vrede by die huis kom, by die voorportaal ingaan, die hyser se knoppie druk en sonder moeite by my Seepunt woonstel inkom. Met my...

Sê. Net. Ja.

Hoekom wag ons altyd so lank voordat ons iets doen wat ons weet geweldig baie plesier gaan verskaf? So maand gelede vra Amor Engelbrecht van Pasella of ek deel wil wees van ‘n program waar hulle ‘n paar aktiwiteite belig wat nie tradisioneel as “toeganklik” gesien...

Oorlede voor hul tyd

Die oggend toe ek uitgevind het was daar “tegnologiese chaos” in die ateljee en ek moes letterlik die nuus gryp, 20 sekondes voor 09:00 en onvoorbereid die bulletin lees.  Ek het met ‘n halwe oor op Monitor gehoor daar is ‘n joernalis op ‘n baie jong ouderdom oorlede,...

Pin It on Pinterest